Tel: 011 027 5155   Noelene: 072 137 6994   Corne: 076 610 5268

News

Success Story: Liz Rabie – Lost 4.5 Kgs In 2 Weeks

liz-rabie-02


“Graag wil ek my waardering uitspreek teenoor Slender Wonder en hul personeel.

Ek kry die grootste ondersteuning en liefde van die personeel. Hul bemoedig my en gee hulpe. wanneer ek vra. Dit gee my moed om te hou by Slender Wonder en hul program. Saam gaan ons die oorwinning behaal. Duisend dankies vir jul hulp.”

– Lovies, Liz Rabie


Liz lost 4.5 Kgs in 2 Weeks and going strong.

To stay up to date with Liz’s progress and other success stories from Slender Wonder Krugersdorp like us on Facebook.

Continue reading